Gebeure hierdie week

So Sep 05 @08:00 - 09:00VM
Erediens

Verjaarsdae

No events

Ander gebeure

No events
Gemeentenuus
Marge Lubbe PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur ds. Gerhardt Venter   
Woensdag, 23 Desember 2009 22:00

Tannie Marge Lubbe is oorlede op 20 Desember 2009 (om 00:15).

 Ons bid oom Niek en hulle kinders en kleinkinders die Here se seën en liefde toe.

'n Roudiens word gehou op 23 Desember.

 
Dirk & Jennie trou PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur ds. Gerhardt Venter   
Vrydag, 12 Junie 2009 13:17

Dirk Hercules Reinecke en Jennie Coetzee is getroud op 6 Junie 2009.

 

Baie geluk - ons is trots op julle!

Dirk Jennie

 
Nuutste nuus PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur ds. Gerhardt Venter   
Donderdag, 07 Mei 2009 21:51

Albert Lombard gedoop - 10 Mei 2009

Albert is die seun van Willem en Corné Lombard

 albertdoop

 

Nuutste ouderling- 10 Mei 2009

Arrie Venter as ouderling bevestig

arrie

 

 

 
Anton & Charné trou - 25 April 2009 PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur ds. Gerhardt Venter   
Dinsdag, 28 April 2009 21:54

Anton en Charné Lombard is getroud in Empangeni op 25 April 2009.

Baie geluk aan julle, en mag julle lank gelukkig wees, en 'n voorbeeld van Christetlike huwelik in die sondige wêreld wees.

antoncharne

 


Aanteken