|
Notas vir die gebruik van die webwerf |
|
|
|
|
Geskryf deur ds. Gerhardt Venter
|
|
Donderdag, 14 Mei 2009 16:23 |
- Registreer as gesinne
- Probeer asb 'n foto plaas van die gesin - ons wil mekaar leer ken.
- Laat my (ds) weet as julle nie weet hoe om die webwerf te gebruik nie.
- Probeer deelneem aan die webwerf.
- Vra vrae wat ek kan antwoord en vir almal om te lees.
- Puliseer datums, persone wat siek is, verjaarsdae, artikels.
- Besoek die webwerf dikwels
- Publiseer asb ou gebeure, met fotos en datums ens - of laat ek dit kry om te publiseer.
Nuwe lidmate kan registreer - en klaar deelneem. (As wyk kies "Weet nie")
|